Ek Verlang Na Jou lyrics

Ja ek verlang na jou, my liefling
En ek droom van jou o so blou
Ja, ek dink net aan jou, my liefling
En my hart is 'n mantel van rou
Toe jy my verlaat het
Is my wreld verskeur
Die son het ophou skyn
En die maan het verkleur
Ja, kom nou terug na my, my liefling
Ek verlang na my liefling vanaand
Toe jy my verlaat het
Is my wreld verskeur
Die son het ophou skyn
En die maan het verkleur
Ja, kom nou terug na my, my liefling-
Ek verlang na my liefling vanaand

Submitted by Guest

What do you think is the meaning of Ek Verlang Na Jou by Jim Reeves?